Nazarene Space

Nazarene Community of South Africa

Information

Nazarene Community of South Africa

An online community for the Nazarenes of South Africa.

Members: 5
Latest Activity: Apr 19, 2013

Discussion Forum

When to set yourself apart from your family and friends.

Started by JUAN CLOETE Jul 10, 2010. 0 Replies

Mat 19:29 "And everyone who has left houses or brothers or sisters or father or mother or wife or children or lands, for My Name’s sake, shall receive a hundredfold, and shall inherit everlasting…Continue

South African Flag

Started by JUAN CLOETE. Last reply by JUAN CLOETE Jul 7, 2010. 3 Replies

Use Israel flag because the New South African flag caused to many Israelites to be killed since 1994 - 35000. The flag also represents lawlessness.Continue

Comment Wall

Comment by Davison Wessels Taljaard on March 27, 2011 at 3:17am

Yowm tov to all, glad to be part of this SA community! I tend not to get involved with any dogmas anymore. Here is two words that I enjoy a lot, sorry it is in Afrikaans:

1. Vergeef (vergewe)  nasa /   salahh:

 

Ber/Gen 21:18  Staan op, tel die seun op en hou hom vas met jou hand, want Ek sal hom ‘n groot nasie maak.

 

Die Hebreeuse woord agter "tel die seun op" is  נשא (nasa, Strong's #5375) en beteken om iets te neem en dit op te lig of op te hef en of om dit te verskuif of te verwyder. Hierdie selfde woord word ook gebruik in die volgende verse:

Teh/Psa 25:18  Resj.  Aanskou my ellende en my moeite, en vergeef al my sondes.

 

Vanuit die Antieke Hebreeuse perspektief is die vergifnes van sonde presies dieselfde as om dit op te lig en om dit te verwyder soos gesien in Micah 7:19.

 

Teh/Mic 7:19  Hy sal Hom weer oor ons ontferm, ons ongeregtighede vergeef; ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.

 

Die Hebreeuse woord סלח    (salahh, Strong's #5545) word ook vertaal as vergeef en work ook gebruik in die volgende verse waar die vergifnes van wetteloosheid (sonde) gelyk gestel word aan geneesing (of opheffing) van siektes.

Teh/Psa 103:2  Loof YHWH , o my siel, en vergeet geen een van sy weldade nie! :3  Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,

 

Deur ander woorde te bestudeer wat verwant is aan סלח (salahh) kan daar gesien word dat hierdie woord in betekenis baie dieselfde is as die van נשא (nasa).

 

סלד  (salad, Strong's #5539) beteken "om op te spring."

סלע  (sala, Strong's #5553) is 'n "krans" ('n muur wat opgelig is).

סלק  (salaq, Strong's #5559) beteken "om op te vaar."

 

So nou dat ons verstaan hoe die Anieke Hebreërs die woorde ( - nasa en  - salahh) - vergeef (vergewe) verstaan het; wil ek graag die volgende vrae vra:

 

 "Wanneer ek sê dat ek iemand vergewe het; maar ek praat nog steeds sleg van die persoon by ander (teenoorgestelde van ophef), is ek dan nou besig om so 'n persoon op te hef en het ek hom dan regtig vergewe?"

 

"Indien ons dan sê ons het iemand vergewe en dan tree ons die teenoorgestelde op van wat ons gesê het; is ek dan nie vals nie?"

 

Kom ons kweek die karakter van Hom Wat Bestaan  in ons; ons eie karakter kan tog nooit beter wees as die van Hom Wat Bestaan  nie. So indien ek en jy nog karakter eienskappe besit wat nie sin is nie, laat ons dit verwyder en  se karakter daarmee vervang.

 

Broer (חא  - ahh, Strong's #251): Die oorspronklike prentjie skrif van die Hebreërs het ‘n prentjie vir elke letter gebruik. Hierdie woord het die prentjie gehad van ‘n os kop  (aleph – al) wat verteenwoordig “Mag/Krag/Sterk, en die prentjie van ‘n muur  (hhet) wat verteenwoordig “Beskerming”.

 

Wanneer hierdie twee prentjies gekombineer word  vorm dit die idée van ‘n “Magtige Beskermer” en is die Hebreeuse woord vir broer.

 

My en jou broers is hulle wat mekaar met alles wat hulle het sal beskerm. Dink nou aan vergewe soos gesien hier bo, indien ons die teenoorgestelde doen; is ons dan broers?

 

Shalom Shalom

Davison(davison@al2l.co.za)

Comment by Davison Wessels Taljaard on March 27, 2011 at 3:25am

Sorry I see that my posting did not take the Ancient Hebrew pictures, so please just add YHWH where it is missing. Thank you all.

 

Shalom Shalom

Davison

Comment

You need to be a member of Nazarene Community of South Africa to add comments!

 

Members (5)

 
 
 

 

 

 

















 

LINKS

 

 

 

 

Badge

Loading…

© 2019   Created by James Trimm.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service